Pablo Neruda | |
---|---|
Gebore | Ricardo Eliécer Neftalí Reyes Basoalto 12 Julie 1904 Parral, Chili |
Sterf | 23 September 1973 Santiago de Chile, Chili |
Nasionaliteit | Chili |
Beroep | Digter, diplomaat |
Handtekening | |
Pablo Neruda (12 Julie 1904 – 23 September 1973) was die pennaam, en later wettige naam, van die Chileense Nobelprysbekroonde digter, diplomaat, en kommunistiese politikus Ricardo Eliécer Neftalí Reyes Basoalto.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search